My child attended the school dance last night. It was fun and well organised. Our teachers where vigilant and handled every situation. I'm glad to see that Laerskool Randhart's teachers care so much for the safety of our children.
Beste Laerskool in Alberton! Puik Onderwysers en Afrigters. Die skool floreer op alle gebiede. Geen twyfel dat u kind in die beste hande is nie. Ons as gesin is generasies al deur die skool en my kinders sal beslis ook hier skoolgaan.
"I've been impressed with Laerskool Randhart's commitment to providing a well-rounded education that fosters academic excellence, creativity, and personal growth. The teachers are knowledgeable, caring, and invested in each student's success. If you're looking for a school that will give your child the best possible start in life, look no further than Laerskool Randhart."
Laerskool Randhart is bekend vir sy akademiese uitnemendheid, positiewe skoolkultuur en die wyse waarop dit ’n veilige, ondersteunende omgewing vir alle leerders skep. Die skool bied ’n gebalanseerde program wat beide akademiese prestasie, sport en kultuur ontwikkeling aanmoedig.
Fun learning enviroment with a huge and diverse range of activities for children to compete on. Great set of educators who wants the brings the best out of all their students. Best there is!
Great school, with a real love for children. They really stand out on a sport, culture and academic level. Always trying to better themselves for the school, children and community.
Ons ervaring by Laerskool Randhart was uitsonderlik van begin tot einde. Die onderwysers is professioneel, geduldig en werklik toegewyd aan elke kind se ontwikkeling – nie net akademies nie, maar ook emosioneel en sosiaal.
.
Laerskool Randhart is soos ’n “alles-in-een” pakket – net beter!
Of jou kind nou ’n toekomstige Springbok, Oscar-wenner, of meester van die driehoek-fluitjie is, hier kry hulle die geleentheid om te skitter.
Sport? Hulle het dit!
Kultuur? Hulle leef dit!
Akademie? Hulle maak dit sommer lekker ook!
Die onderwysers en afrigters sien elke kind raak – of jy nou vinniger hardloop as jou skaduwee, of stadiger as ’n Maandagoggend, jy kry jou kans om te presteer. Randhart is nie net ’n skool nie, dis ’n span, ’n familie en ’n plek waar kinders hul talente ontdek én nuwe een’s ontwikkel (selfs dié wat jy nie geweet het bestaan nie).
Baie dankie aan Randhart vir ’n omgewing waar kinders nie net leer nie, maar groei, lag en hul beste self kan wees.
Die beste skool in die land. Uitnemendheid t.o.v van sport, kultuur en akademie is vir ons belangrik en dié skool kry dit meer as net reg. Kan die skool vir enige iemand aanbeveel.
The most efficient school in Alberton. Academic excellence en sport school. Great place for all to achieve the most for your child. Great safety and security in and out of the classes.
Laerskool Randhart is regtig die beste skool in Alberton. Die skool se akademie, sport en kultuur is tops😬 Ek huiwer glad nie om my kind in die skool te plaas nie.
Enige leerder sal gelukkig wees om in die skool te kan wees.
Beste onderwysers en personeel altyd behulpsaam en vriendelik.
SchoolParrot is a review site for schools. We are a company that believes in more transparency within schools. Our platform is open to all users. Read about SchoolParrot and our company
Reviews are published in real-time without moderation and we want to encourage our users to provide constructive feedback and keep a serious tone. The responsibility lies with the user. Read our review guidelines