Reviews

3.0
Based on 9 reviews and 74 answers
0
0
0
0
0
"I wish I knew about this website when I was about to choose School"
Lisa, parent
"Finally, one can access the opinions of other students completely transparently."
Fredrik, student
Get access to exclusive content, available only on SchoolParrot!
1 month
ZAR 29
First month. Then ZAR 69 / month
1 year
ZAR 299
Best valueFirst year. Then ZAR 499 / year.

For Schools and school staff

Do you work as a principal or school staff? Take control of your SchoolParrot profile. Click here
Student
Jan 20, 2021

Horrible

Do not recommend going to this school
Other
Jan 10, 2021

worst school in SA!!!!

i don't recommend wesvalia.. horrible teachers and snobbish children!!
Student
Jan 1, 2021

Hoërskool Wesvalia is Kookwater

Definitely die beste in klerksdorp !
Former Student
Dec 20, 2020

Niks spesiaal nie.

Kan beslis meer aandag gee aan hulle kultuur. Het potensiaal om ‘n uitmuntende skool te wees, maar met die huidige ingesteldheid - ten opsigte van alles behalwe sport, word leerders grootliks benadeel. Baie gefokus op die skool se beeld, wat nie noodwendig goed is vir die leerders nie.

Hanteer Covid-19 goed, maar sukkel om ‘n paar ander metaforiese virusse uit te roei. Op die ou einde van die dag is hulle seker nie te sleg nie, maar daar is definitief plek vir verbetering.
Student
Dec 9, 2020

Covid 19

Handle covid 19 extremely well this past time
Student
Nov 23, 2020

it’s a hard no for me

snobbish and rude.. teachers, management and students
Student
Oct 22, 2020

Stuck-Up

People think they are better than you, like everyone...clearly a rich stuckup school
Student
Sep 27, 2020

disgrace of a school

awful experience at this school!! absolutely disgusting!! teachers have no respect for learners and expect learners to have respect for them.. all over a disgrace of a school..
Student
Aug 26, 2020

wes van die vaalrivier

Daar is n special charm aan om n wessie te wees. Alhoewel die streng hairstyle reëls soms te streng lyk, weet ons dit is vir n goeie rede. en alhoewel die skoolklere absoluut aaklig, ongemaklik en way te groot is, is dit special in sy eie manier. en alhoewel ek n persoon is wat skool, ander mense in general, en net lewe as n heel haat, was my tyd by wesvalia baie plesierig en genotvol. die onderwys is uitsondelik, beter as enige ander hoërskool wat ek mee bekend is. en die sport is van hoë kaliber, vêr bo die norm vir n skool van daardie grootte. daar is feitlik geen diskriminasie wat plaasvind tussen leerders en onderwysers nie, en alhoewel dit soms voel asof almal teen jou is, is dit eintlik so belangrik vir jou eie gemoed om sulke ernstige lewens lesse te leer soos om jou crowd reg te kies, en hoe om op goeie voete te bly met mense wie jy nie eers van hou nie, al op skool vlak. die snoepie se kos is altyd amazing gewees, ek wens net hulle het nie die tafels in die snoepie uit gehaal nie, daai was ons spot. die ouens wat musiek speel was ook altyd n jol, alhoewel hulle het n streng vendetta teen my gehad vir een of ander rede lol. die sport spirit is groot, en dit is byna al waaroor almal omgee. teenoor waar ek nou is, is die kinders relatief vriendelik, en die onderwysers is almal sweethearts. mnr ben het letterlik my lewe om gedraai en ek sal vir ewig dankbaar wees vir hom. hy was n ray of sunshine toe my wêreld omring was met stormwolke. ek en meneer ben het n diep persoonlike verhouding ontwikkel, en ek hoop hy sal trots wees op hoe ek nou vaar in die lewe. plus, wie anders rig SA's graad hoogspring af verniet? maar anyways ek is bly om wesvalia as n deel van my lewe te hê, en ek hoop hulle aanvaar geskiedenis as n keusevak in die toekoms.
126 Readman St Wilkoppies, 2571, Klerksdorp
0723109481

About SchoolParrot

  • SchoolParrot is a review site for schools. We are a company that believes in more transparency within schools. Our platform is open to all users.
    Read about SchoolParrot and our company
  • Reviews are published in real-time without moderation and we want to encourage our users to provide constructive feedback and keep a serious tone. The responsibility lies with the user.
    Read our review guidelines