Reviews

3.7
Based on 2 reviews and 18 answers
0
0
0
0
0
"I wish I knew about this website when I was about to choose School"
Lisa, parent
"Finally, one can access the opinions of other students completely transparently."
Fredrik, student
Get access to exclusive content, available only on SchoolParrot!
1 month
ZAR 29
First month. Then ZAR 69 / month
1 year
ZAR 299
Best valueFirst year. Then ZAR 499 / year.

For Schools and school staff

Do you work as a principal or school staff? Take control of your SchoolParrot profile. Click here
Student
Sep 23, 2021

Gimmie trots

Trotse Gimmie liefde

Dag 1 van ontgroening tot nou van n sardientjie tot n graad 11 leerder. Om n pad te stap en vriende wat familie raak. Onderwysers met liefde en omgee. Ons Wit tiere, tierkatte, ons trots van ons skoollied, mede gimmieraad en hoofleiers is altyd daar wat n pad saam jou stap. Jy is nooit alleen nie, dis nie die huis waar ons in jou hart in klim nie maar die rede wil wees vir jou hartklop.Landbou en tegniese skool met vele om aan te bied vir n goeie toekoms. Geesweke en interhoer is altyd die beste. Lente en winter danse. Ons atlete wat strewe na sukses en elke ander leerling in elke sportsoort, ons bekense Jason wat ons naam hoog gehou het. Elke persoonlikheid maak die skool die plek om gerus en tuis te voel. Covid 19 pandemie het baie kinders tot op see bodem gevat maar hulle het na sukses gestrewe en hulle doelwotte bereik. Elke gimmie en onnie maak die skool n hartsplek en dit word jou huis.

Gimmie liefde van graad 11 leerling x
Former Student
Dec 4, 2020

Gimmies my trots

Ek het in my matriek jaar in die skool ingestap, nie regtig geweet wat op my wag nie. Die skool is nie net klomp mense nie maar almal is ń familie, die onderwysers stap ń ekstra meil met jou as jy vas hak met iets. Daar is gelykheid en eerlikheid in alle gebiede in die skool.

Ek sal die skool vir enige iemand aanraai ❤️
40 De Villiers Ave, 1939, Vereeniging
0164213647

About SchoolParrot

  • SchoolParrot is a review site for schools. We are a company that believes in more transparency within schools. Our platform is open to all users.
    Read about SchoolParrot and our company
  • Reviews are published in real-time without moderation and we want to encourage our users to provide constructive feedback and keep a serious tone. The responsibility lies with the user.
    Read our review guidelines