Springbokkie Kleuterskool
How would you rate Springbokkie Kleuterskool?
Reviews
Based on 2 reviews and 18 answers
Read everything about the school
Get full access with SchoolParrot Premium.
Only available on SchoolParrot
- Parent5.01 July 2026
Excellent pre-school
Ons is ongelooflik dankbaar dat ons vir Springbokkie Kleuterskool gekies het. Beide ons seun en dogter geniet elke dag by die skool en sien altyd uit daarna om te gaan. Die personeel is vriendelik, liefdevol en opreg betrokke by elke kind se ontwikkeling. Dit is duidelik dat hulle passie het vir wat hulle doen en dat elke kind met geduld, respek en omgee behandel word. Die skool bied ’n veilige, netjiese en stimulerende omgewing waar kinders nie net akademies ontwikkel nie, maar ook emosioneel en sosiaal groei. Die kommunikasie met ouers is uitstekend, en ons voel altyd ingelig en deel van ons kinders se leerreis. Ons kan Springbokkie Kleuterskool met die grootste vertroue aanbeveel aan enige ouer wat ’n liefdevolle, professionele en veilige kleuterskool vir hul kinders soek. Dankie aan die hele span vir die verskil wat julle elke dag in ons kinders se lewens maak!
- Parent5.020 March 2025
Best Afrikaans Christian Preschool in Centurion
I honestly can't say one bad thing about Springbokkie. As an Afrikaans Christian preschool it has met al my expections and more. Afrikaans parents should really consider this preschool.