Noag se arkie Kleuterskool
How would you rate Noag se arkie Kleuterskool?
Tap a star to get started — your review is anonymous and takes about 4 minutes.
Reviews
Based on 9 reviews and 81 answers
Get access to exclusive content
Available only on SchoolParrot
- All reviews unlocked
- Detailed rating breakdown
- Completely ad-free
For Schools and school staff
Do you work as a principal or member of staff at a school? Take control of your SchoolParrot profile.
Go to SchoolParrot for Schools- Parent2.07 March 2026
Nie die beste skool nie
Het nie die beste ervaring met hierdie skool gehad nie. Onprofesioneel. Geen respek vir mense se privaatheid. Daar heers 'n groot skinderkultuur oor kinders en hul families deur die personeel met 'n groepie ouers daar.
Premium contentUnlock to read the full reviewThis review is part of SchoolParrot Premium. Upgrade to read it and all other locked reviews on this school.
- Parent5.011 December 2024
Noag se Arkie - die beste besluit vir jou kind
Noag se Arkie is die beste skooltjie! Die uitstaande onderiig, liefdevolle personeel en Christelike waardes maak Noag se Arkie die beste besluit wat jy kan neem vir jou kind.
Premium contentUnlock to read the full reviewThis review is part of SchoolParrot Premium. Upgrade to read it and all other locked reviews on this school.
- Parent5.06 December 2024
Noag se arie is 'n Uitstekende Skool
Noag se Arkie Kleuterskool is ’n wonderlike skool, en my dogter was baie gelukkig daar!
- Parent5.013 November 2024
Excellent Foundation for Early Learning
My kids attended Noag se arkie, and the foundation they received was truly exceptional. The nurturing environment and dedicated staff have set them up with strong educational and social foundations that they continue to build on. I highly recommend this school to any parent looking for a supportive and enriching preschool experience
- Parent5.05 November 2024
Baie goeie skool
Noag se arkie sit baie moeite in hulle onderrig in en hulle gee regtig om vir die kinders.
Premium contentUnlock to read the full reviewThis review is part of SchoolParrot Premium. Upgrade to read it and all other locked reviews on this school.
- Parent5.08 October 2024
Noag se Arkie Kleuterskool is ’n fantastiese plek vir kleintjies
Die omgewing is vol warmte en liefde, en Elaine speel ’n groot rol in die vreugde wat die kinders hier ervaar. Sy het ’n ongelooflike geduld en is altyd vriendelik en ondersteunend. Die personeel gaan uit hul pad om elke kind spesiaal te laat voel, en daar is altyd kreatiewe aktiwiteite wat die kinders besig hou. Dit is duidelik dat Elaine en die span werklik passievol is oor wat hulle doen. Ek kan Noag se Arkie Kleuterskool met volle vertroue aanbeveel!
- Parent5.028 May 2024
Top Keuse Vir Kleuters: Noag se Arkie Kleuterskool
Noag se Arkie Kleuterskool is beslis die beste! Die juffrouens daar is baie lief vir die kinders en maak seker dat hulle alles leer wat hulle moet weet voordat hulle skool toe gaan. My kind is altyd bly om daarheen te gaan en kom elke dag met 'n groot glimlag terug huis toe. Baie dankie aan almal by Noag se Arkie vir julle moeite en omgee!
- Other3.015 May 2024
Noag se Arkie
The school has deteriated over the years. The principal is never available at the school, not one afternoon or morning will she be the one at the door taking the kids inside or giving them to parents at the end of the day. If something happens at the school you struggle to get hold of her. The quality of food deteriated as well, the kids don't get the menu as per website. The side gate's code is the same every year. Anyone that knows it can enter, also the green sliding gate at the front door is...
Premium contentUnlock to read the full reviewThis review is part of SchoolParrot Premium. Upgrade to read it and all other locked reviews on this school.
- Parent5.07 September 2023
Beste afrikaanse kleuterskool in Welgelegen
Noag se arkie se span gee regtig om vir die kinders en leer hulle baie mooi. Elke skool het hulle foute en geen skool is 100% perfek nie. My kind wil nie huistoe kom aand die einde van die dag nie.