Leave a review about the school

Write review
2 reviews
Review results
4.2
Great
2
0
0
0
0

Moreleta Duifies Kleuterskool

4.9
Parent · November 13, 2020
Parent · November 13, 2020
Moreleta Duifies is by vêr die beste skool op alle vlakke. Ons as ouers kan ons lyfies met 'n geruste hart by lyfies los en weet dqt hul die nodige liefde, aandag en stimulasie sal ontvang. Ons is dankbaar vir elke perosneel wat uit hul pad gaan om ons tevrede te hou. Ons wens dat elke ouer kan beleef wat ons doen, deur by Duifies aantesluit.

Duifies is TOPS!!!

4.9
Parent · November 12, 2020
Parent · November 12, 2020
Duifies is FANTASTIES!!!

Die personeel is WONDERLIK en die fasiliteite is PRAGTIG!!!

Ek is mal oor die klein klassies en die oulike onderwyseresse en assistente!!!

Ons liefielyf is BAIE gelukkig by haar skool!!!
The organization is not using SchoolParrot at the moment. Please let them know.
  • Not registered organization
  • Has not verified information
  • Can not answer or handle reviews
Start using SchoolParrotRead more about SchoolParrot
1353, De Villabois Maeuriel Rylaan, Pretoriuspark, 44, Bapsfontein
27 12 997 8070