SchoolParrot

Laerskool Louis Leipoldt

Elementary Centurion
Share your experience

How would you rate Laerskool Louis Leipoldt?

Pick a rating
Write review

Reviews

3.5

Based on 1 reviews and 9 answers

School Parrot Premium

Read everything about the school

Get full access with SchoolParrot Premium.

1 month
ZAR 39ZAR 99
Then ZAR 99/month
Best value
1 year
ZAR 249ZAR 499
Then ZAR 499/year

Only available on SchoolParrot

  • Parent
    1.0
    27 March 2025

    Die skool waar jy nie saak maak nie

    As 'n trotse oud-leerling van Laerskool Louis Leipoldt, is ek diep teleurgesteld as ouer. Dit is hartseer om te sien hoe die skool waarmee ek so 'n sterk verbintenis het, verander het. Dit blyk dat as jou kind nie in die Top 10 is nie, daar onmiddellik aanvaar word dat iets fout is. Reeds in kwartaal 1 is ek deur vier onderwysers (waarvan drie my kind glad nie persoonlik ken nie) meegedeel dat my kind glo medikasie nodig het. Ek is geskok oor hierdie benadering en hoe my kind en ek hanteer is. Dit is jammer om te sien hoe hierdie pragtige skool teruggegaan het. ?