SchoolParrot

Laerskool Hermanstad

Elementary Pretoria
Share your experience

How would you rate Laerskool Hermanstad?

Pick a rating
Write review

Reviews

3.7

Based on 2 reviews and 17 answers

School Parrot Premium

Read everything about the school

Get full access with SchoolParrot Premium.

1 month
ZAR 39ZAR 99
Then ZAR 99/month
Best value
1 year
ZAR 249ZAR 499
Then ZAR 499/year

Only available on SchoolParrot

  • Other
    1.0
    4 December 2024

    Hermanstad Laerskool swak

    Het n baie groot skok gekry van hoe hierdie skool geen orde het en kinders se gevoelens in ag neem en dit dan met afmaak as oeps jammer dit was n fout. Hoe kry jy n uitnodiging vir prysuitdeling en dan word daar vir n kind 10 min voor dit begin gese jammer dit was n fout. Eintlik was daar n fout op die uitnodiging met kind se naam op. Klas Juffrou weet ook nie waar die juffrou is wat die uitnodings uitgestuur het nie en dit nadat mens hele week op whatsapp groep vra hoe laat moet leerling by skool wees, hoe laat moet ouers daar wees, vir n hele week geen antwoord op die groep. 10 min voor dit begin is dit net jammer dit was n fout. Dis regtig swak,swak,swak. Het die skool, betrokke sogenamde juffroutjies ooit in ag geneem hoe so leerling moet voel? Nee glad nie want dit maak geensins saak aan hulle. My raad is moenie julle kinders in Hermanstad Laerskool sit nie. Julle kinders gaan teleurgestel word met onprofesionele personeel. Dis baie baie sad om te weet mens vertrou jou kind in so tipe skool.

  • Parent
    5.0
    25 August 2020

    The best school

    Good school helping everyone even when they are in need