SchoolParrot

Klouter Wouter Kleuterskool

Pre-schoolCape Town
Share your experience

How would you rate Klouter Wouter Kleuterskool ?

Pick a rating
Write review

Reviews

3.2

Based on 7 reviews and 58 answers

Ratings by area

Average of 7 reviews with area ratings

  • Staff3.0
  • Safety2.8
  • Indoor environment2.8
  • Education2.7
  • Outdoor environment2.7
  • Food2.7
  • Activities2.7
  • Communication2.3
School Parrot Premium

Read everything about the school

Get full access with SchoolParrot Premium.

1 month
ZAR 39ZAR 69
Then ZAR 69/month
Best value
1 year
ZAR 249ZAR 499
Then ZAR 499/year

Only available on SchoolParrot

  • Employee
    1.0
    4 May 2026

    Worst school you could put your child in

    BLY WEG Totaal onbeskofte bestuur. Ouers, personeel en kinders word beskinder. As ń ou personeellid sal ek nie eens my eie kinders daar los nie met die vrees watse emotionele trauma op die kinders gelos word. Die personeel vrees bestuur en word emotioneel mishandel, afgebreek en beïnvloed. Meeste van die personeel is nie ordentlik opgelei om na kinders te kyk nie. Personeel word ure lank aleen gelos sonder middagete tyd om aleen na groepe kinders om te sien, hulle werk ook tussen 10 en 11h skof...

  • Parent
    5.0
    16 January 2025

    Yeah vir Klouter Wouter!!!

    Dis jammer dat 3 ongelukkige mammas die gemiddelde rating van die skool so affekteer en 2 uit die 3 reviews deel geen feite wat hul review staaf nie. Alles onsamehangende kommentaar wat bloot gebasser is dan op opinie aangesien die feite ontbreek. Die skool en onderwysers is fantasties. Baie van Klouter Wouter se kinders is uitblinkers by die aangrensde laerskole! Geen klasse het meer as 20 kinders nie en ja assistente is nie ‘n moet nie. Hulle bly binne die regulasies van WKOD. Meeste van...

  • Employee
    1.0
    15 January 2025

    bly net weg!!

    Wens meer mense wil hulle misnoeë uitspreek oor hierdie plek, dan sal baie ouers se hartseer en skuld gevoelens gespaar word, minder kinders terapie nodig hê en minder onderwyssers die beroep verlaat. Beste masker-draers wat ek al OOIT in my lewe teëgekom het. Vir daardie handjie vol mammas wat glo julle kinders is gelukkig daar... sterkte, want jy staar jou nog blind aan daardie maskers. Vir die van julle wat Kloueter Wouter oorweeg.... bly weg. Moet nie eers vrae vra nie, bly net weg asb. Dit...

  • Other
    1.0
    11 March 2024

    Worst experience ever

    Would not recommend this school

  • Parent
    5.0
    16 February 2022

    Net vrede

    Beste skool in die area.My kinders is al jare daar.Net die beste onderig.Kan nie glo mense skryf sulke gemors nie.Gelikkig kan 21 jaar se kinders wat daar was en is,n ander storie praat

  • Parent
    1.0
    26 January 2021

    Do not recommend

    Would not recommend to anyone. Only went to have a look around and there were various red flags. Did not seem like anyone spoke English

  • Parent
    2.0
    19 September 2020

    No, no, no

    The management staff is unfriendly and sometimes downright rude. I have heard how the teachers and cleaners have been berated. Classes are very full with no assistant. Just a teacher and 20+ kids (was much worse before pandemic). No soap in children's bathroom. Babies were in the car chairs for over an hour inbetween toddlers and a large vacuum. My child was not there for very long, couldn't bare to keep her in such an unhappy environment.