Pionier Hoërskool skeep al hoe meer leerders se opvoeding af
The school reflects drastically declining academics compared to years before. It has lost its enthusiasm when it comes to teaching along with the "spirit" it once had. Bullying is also overlooked, with class leaders and prefects often being the culprits.
Ek sal nie Pionier Hoërskool aanbeveel vir enige kind en ouer nie. Indien jy opsoek is na n opregte Afrikaanse skool, vermy asseblief die een, sy voorheense Afrikaanse kultuur is besig om agteruit te gaan. Hier by Pionier, is alles behalwe n Plesier.
SchoolParrot is a review site for schools. We are a company that believes in more transparency within schools. Our platform is open to all users. Read about SchoolParrot and our company
Reviews are published in real-time without moderation and we want to encourage our users to provide constructive feedback and keep a serious tone. The responsibility lies with the user. Read our review guidelines