SchoolParrot

Hoërskool Florida

High School Roodepoort
Share your experience

How would you rate Hoërskool Florida?

Pick a rating
Write review

Reviews

3.3

Based on 6 reviews and 48 answers

Ratings by area

Average of 6 reviews with area ratings

  • Indoor environment3.6
  • Education3.4
  • Outdoor environment3.4
  • Communication3.2
  • Activities3.2
  • Food3.0
  • Safety2.8
  • Staff2.7
School Parrot Premium

Read everything about the school

Get full access with SchoolParrot Premium.

1 month
ZAR 39ZAR 99
Then ZAR 99/month
Best value
1 year
ZAR 249ZAR 499
Then ZAR 499/year

Only available on SchoolParrot

  • Parent
    3.0
    7 August 2026

    Regverdigheid

    Regverdigheid. Leiers en selfde klomp kinders word altyd geleenthede gegee en op uitstappies ens gevat terwyl die not so important leerders nie selfde gegun word nie. Nie almal stem saam die besluite om sekere leerders in VLR posisie te kies nie. Weet anyway nie hkm daar stemming ens moet plaasvind as ons weet die usual klomp leerders gaan weer en weer en weer in alles gekies word nie. Ons kon Al in januarie se Wie die leerders, was want ons weet Al. want hulle gaan altyd beter wees as Ander. Ons kinders beteken ook iets. Veral op bekroni gsaande die kind wat dalk net n sertifikaat kry vir getroue skoolbesoek word nie as wonderlik en fantasies aangekondig as die een wat die of daai onderwyser se gunsteling is nie en wat elke toekenning op die rak kry nie. Nee want daai getroue skoolbesoek prestasies is mos nie belangrik nie. Maar getrouheid is immerse die beste kwaliteit in menswees. Breek my hart. Onder God se oe is almal equal.

  • Parent
    1.0
    12 February 2026

    concerned parent

    As a concerned parent, I feel compelled to highlight serious and ongoing concerns regarding leadership standards, accountability, and the overall wellbeing of learners at this school. Concerns that are formally raised appear to be handled in a dismissive manner, often without meaningful engagement or visible corrective follow-up. Matters affecting learner welfare should never be minimised. There is an expectation under general schooling principles and governance standards that the best interest...

  • Parent
    1.0
    7 February 2024

    SLEGTE SKOOL

    Hoërskool Florida se name & shame is belaglik....die skool is belaglik. Kan nie glo ń skool (Onderwyser) kraak kinders so af nie Gay en dier wees is vol op in die skool. Kinders gee vir kinders skool en as jy nie slaag nie moet asb n ander skool kry want net nou beinvloed dit hulle FACEBOOK IMAGINE Voorger skool .... plein en simple....die skool is KAK

  • Parent
    1.0
    24 July 2023

    STOP BULLYING!!!

    Julle behoort julle te skaam as 'n skool om te kyk hoe 3 Meisie kinders mekaar slaan. GEEN VLR was toesig nie, en die kinders moedig die meisies aan om mekaar te slaan. Net om te hoor die Meisie wat nie eerste geslaan was nie, is geskors. Julle het geen Morele waardes as 'n skool of onderwysers nie!!! Julle het klomp Boelies, ek sal geen ouer aan raai vir hulle kinders om deel te word van daardie skool nie, dis 'n absolute skande.

  • Former Student
    5.0
    30 December 2020

    The best place to be educated and grow.

    I was in this school for 5 years and I have to say it's been the best. I feel like I've found my best potential there and that everyone and every teacher gives their best to teach you and show you a bright future. I finishes matric this year and even though it was a difficult year, I did not once feel left in the dark. Our teaches ensured us about the safety at school and what the plans are. I made amazing friends and really found who I am and who I want to be. I discovered all of my talents and...

  • Former Student
    4.0
    26 May 2020

    The best school in South Africa.

    This is an amazing school , it has an amazing system , my grades are good , the taechers are the best and everything is the best .