SchoolParrot

Hoërskool Centurion

High School Centurion
Share your experience

How would you rate Hoërskool Centurion?

Tap a star to get started — your review is anonymous and takes about 4 minutes.

Pick a rating
Write review

Reviews

3.9

Based on 5 reviews and 45 answers

School Parrot Premium

Get access to exclusive content – available only on SchoolParrot

1 month
ZAR 39
First month. Then ZAR 69/month
Best value
1 year
ZAR 249
First year. Then ZAR 499/year

For Schools and school staff

Do you work as a principal or member of staff at a school? Take control of your SchoolParrot profile. Go to SchoolParrot for Schools

  • Student
    5.0
    1 July 2025

    Twee kante

    Baie goeie Skool. 12 Jaar later en ek is een van die top Africa specialist in suid Africa. Te Danke aand hoerskool Centurion, maar by gese, Nie te Danke aan die MeV Barnard van die toerisme afdeeling nie Sal verewig haar stief en onregverdig behandeling onthou. Sal nooit vergeet hoe Ek gevoel het nie. Een van die hoogs negatiewe ondervinding van my lewe en Street daarna om seker te maak nooit van my interns of employees het ooit so gevoel Nie maar baie Danke aan die Meeste van Hoerskool Centurion vir Al die ander personeel

  • Student
    1.0
    9 April 2021

    Would not recommend this school

    I would not recommend hoerskool Centurion

  • Student
    5.0
    30 December 2020

    Hoërskool Centurion

    Hier by Hoërskool Centurion word almal soos Famielie gesien.Ons is trots op ons skool waar daar baie oulike onderwysers is en waar ons mekaar help.Ons akedemie is baie goed en ons help waar ons kan want by Hoërskool Centurion is almal trots op hulle werk en op die skool wardes.Hoërskool Centurion het my baie geleer ons het wonderlike afrigters wat jou probeer verbeter en jou ook 'n paar goed leer.Ons snoepie is uitstekend en laat jou welkom voel.Die wagte by die hek wag vir jou tot dat jou ouers jou kom oplaai en hulle laat almal veilig voel.Om meer uit te vind besoek gerus ons skool se insta page @woeriekampus (main) @woerieblad (nog sport & VLR) @woeriewenners (sport)

  • Other
    5.0
    29 December 2020

    Die beste skool looting

    Woerie kampus is die beste skool vir jou kind om te groei.

  • Student
    5.0
    26 November 2020

    Beste skool!

    Hoërskool Centurion is n uitstekende skool. Die skool is werklik n familie skool, dis jou huis weg van die huis af. Die gees en GROOT en die sport is TOPS! Hier by woerie kampus is enige iets moontlik en daar is vele geleenthede