Reviews

3.7
Based on 4 reviews and 36 answers
0
0
0
0
0
"I wish I knew about this website when I was about to choose School"
Lisa, parent
"Finally, one can access the opinions of other students completely transparently."
Fredrik, student
Get access to exclusive content, available only on SchoolParrot!
1 month
ZAR 29
First month. Then ZAR 69 / month
1 year
ZAR 299
Best valueFirst year. Then ZAR 499 / year.

For Schools and school staff

Do you work as a principal or school staff? Take control of your SchoolParrot profile. Click here
Student
Feb 23, 2021

kom met liefde

eks so lief my skool. die kultuur is amazing en die sprort asook akademie. elke oomblik wat die skool anpak word positief ingegaan en ons kom positief en beter daar uit. die een review wat gemaak is sit my af want sommige goed soos die onderwysers wat nie “opgelei” of “streng” is, is persoonlike opinie. ons het n totale nuwe skoolhoof wat verskriklik goed is in wat hy doen. as n kind nie oor die weg kom met n onderwyser nie is dit tussen die kind en die onderwyser elke skool het daai probleem waar daar strenger onnies is en sommige kinder kan nie dit hanteer nie. by die toneel aspek van daai boodskap sal ek graag wil by las. alles wat die persoon gese het oor die toneel kan verkeerd opgevat word hulle moet streng wees en jou help maar sommige mense vat dit baie erg of selfs persoonlik op wat nie veronderstel is om te gebeur nie. weereens eks lief vir my skool. ek was al baie kanse gebied en het baie gevorder. die “vibe” is amazing en ek sal nie vir veter kon vra nie. xx “waar elkeen iemand is” ek het werklik beleef dat mense wat nie aand kultuur sport of enige buitemuurs deelneem nog steeds erkening kry vir watookal hulle doen. kom gerus ons wag met ope arms. te doen met se byvoorbeeld iemand word geboelie en die ouers vat die skool aan word dit ernstig opgevat. daar word gekyk na die vlak en watter tipe en wat gedoen is en wie die mense is en wie almal betrokke is. daar word gepaste strawwe gegee en dit word goed behandel. ek praat uit ervaring van so n situasie.
Jedie Joubert
Former Student
Aug 10, 2020

Best School that feels like home

I absolutely love this school from the moment i walked in. The school always felt like home and i won’t wanted to graduate from any other high school than this one. This high school makes a person feel at home and has the best teachers in the world
Student
May 28, 2020

is lekker

is lekker. kom na hierdie skool as jy opegelei wil word. weet nie wat met die ander persoon gebeur het nie :/
Student
Feb 22, 2020

'n Plek waar niemand enigiemand is nie.

"'n Plek waar elkeen iemand is."
Wat'n stuk kak.

Loop deur hierdie skool en jy sal baie vinnig sien hoekom.

Die hoof kan nie minder omgee oor enigiemand behalwe die rugby kinders nie, waar al die skool se geld, asook jou ou pragtige skoolfonds, gaan om afrigters, klubs, truie, toere en wie weet wat nog te koop vir die beroemde rugby span.

Hierdie skool hou daarvan om sy naam groot te maak in die kultuur afdeling, maar niemand weet eintlik hoe swak die kinders behandel word op die verhoog nie. Ek sal weet.

Dae en dae na mekaar word ons op geraas en geskreeu dat ons "niks reg kan doen nie" en as jy by Toneel uitloop aan die einde van die jaar is jy net een ding - gebreek.

Ons word al vir 5 jaar gesê ons gaan lockers kry, maar tot vandag loop ons met swaar tasse op ons ruê propvol dikker as dik biologie notas en kuns geskiedenis boeke.

Vergeet van hokkie, koor, orkes, of basies enigiets. Hier is alles wat bestaan, plein weg net sleg.

Ons onderwysers weet nie hoe om hulle werk te doen nie, of is net nie opgelei daarvoor nie. En moenie verbaas wees wanneer jy persoonlik afgekraak word deur ons taamlike onopgevoede verbruikerstudie onderwyser.

Ja,'n skool waar almal op 'n daaglikse basis in die badkamers huil en wens dat hierdie aaklige onleefbare hel wat in 5 jaar opgesom is, net kan eindig.

Ten minste het ons rondom 5 sielkundiges by die skool, alhoewel hulle nie veel help nie, behalwe as jy iemand soek wat net daar sit, na jou kyk terwyl jy huil, en R10 000 verdien 'n maand.

Gaan Fairmont toe, gaan Settlers toe, gaan Brackenfell toe vir al wat ek omgee. Moet net nie onder hierdie afrikaans hel dak van 'n skool op eindig nie. Jy sal sput wees.
18 Langenhoven St Durbanville, 7550, Cape Town
219763188

About SchoolParrot

  • SchoolParrot is a review site for schools. We are a company that believes in more transparency within schools. Our platform is open to all users.
    Read about SchoolParrot and our company
  • Reviews are published in real-time without moderation and we want to encourage our users to provide constructive feedback and keep a serious tone. The responsibility lies with the user.
    Read our review guidelines