Cvo Skool Lichtenburg
How would you rate Cvo Skool Lichtenburg?
Tap a star to get started — your review is anonymous and takes about 4 minutes.
Reviews
Based on 1 reviews and 7 answers
Get access to exclusive content – available only on SchoolParrot
For Schools and school staff
Do you work as a principal or member of staff at a school? Take control of your SchoolParrot profile. Go to SchoolParrot for Schools
- Parent5.010 January 2021
Best Choice Ever/ Beste Keuse ooit!
9 Jaar gelede moes ek as ouer ñ belangrike besluit neem. Ek moes besluit wat vir my belangriker was:ñ paar rand minder vir my kind se skoolfonds, of die beste moontlike onderig wat ek aan my kind kon gee. CVO-Skool Lichtenburg se skoolfonds is wel ñ rapsie hoër as staatskole sn, maar ek kan u verseker dat ek nog nie een dag spyt was nie. In hierdie skool word daar persoonlike aandag(onderig) aan elke enkele kind gegee. U kan uself indink dat dit nie moontlik kan wees in ñ klas van 35+ kinders nie. Elke kind is belangrik. Of dit nou in die kuns-, sport,- of akedemiesegebied is. U kind sal beslis die beste moontlike onderrig in hierdie skool ontvang. Onderig wat saam met u kind se harde en getroue werk vir hom n blink toekoms sal verseker.